MB
Marinda B

1 reviews | Active since Jul 2013

21 Feb 2023, 13:36

Wise Books - Puik Diens

My seun studeer tans by Akademia. Ek het uitstekende diens by Wize books gekry. Elke keer as ek ges***el het is ek dadelik gehelp en alle vrae is vriendelik hanteer. Hulle kommunikasie rakende die bestelling en waar dit tans is, is baie behulpsaam. Ek kan hulle regtig aanbeveel.

0
Replies (0)