AM
Anna M
1 reviews | Active since Jan 2022
14 Jan 2022, 10:42
Wise books is tops!
Wise Books se diens was voorwaar baie betroubaar en vinnig. Dit was 'n moeitelose ervaring om deur Wise Books my boeke te bestel. My boeke het ook vroeer gekom as verwag. Baie dankie daarvoor.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Wize Books's replyOfficial
14 Jan 2022, 11:13Hi Anna
Baie dankie vir die terugvoer, dit word ongelooflik baie waardeer. So bly om te hoor jou pakkie was vroeër af gelewer.

Wize Books's reply14 Jan 2022, 11:13
Official
Hi Anna