EM
Enole M

1 reviews | Active since Jan 2023

28 Jan 2023, 12:37

Uitstekende diens gelewer

Goeie middag Ek het vandag al my boeke ontvang. Ek begin die jaar by Akademia universiteit studeer. Ek het geen klagtes oor die diens nie, dit was goed. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Alle vrae wat ek gehad het was spoedig en vriendelik beantwoond. Ek is meer as net tevrede, baie dankie. Ek sal julle defnitief voorstel aan ander!

0
Replies (0)