DJvN
Dylina Jansen van Nieuwenhuizen

1 reviews | Active since Feb 2024

15 Feb 2024, 12:00

Uitstekende Diens!!

My seun is tans in sy 2de jaar by Akademia. Dit is nou die t****e keer wat ons deur Wize Books bestel. Die diens is uitstekend. 'n Mens kan nie vir beter vra nie. Well done!!!!

0
Replies (0)