LU
Lyndell U
1 reviews | Active since Feb 2023
22 Feb 2023, 10:01
Uitstekende diens.
Die diens vanaf die Wize Books span was uitstekend. Die terugvoer na my navrae was spoedig en baie duidelik beantwoord! Die deurlopende kommunikasie van beplande aflewering was puik, en akkuraat. Sal Wize Books aanbeveel vir almal!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)