SvdS
Suretha van der Spuy

1 reviews | Active since Apr 2014

21 Jan 2022, 17:18

Puik diens!

Puik diens

Ek studeer hierdie jaar by Akademia en Wize Books was aangewys as die plek waar ek my boeke moes koop.

Wat 'n aangename ervaring! Graag wil ek aan ieder en elk van Wize Books wat betrokke is by die verskaffing van handboeke, my innige dank en waardering stuur.

Die hele proses rondom bestelling en aflewering was vir my as student gemaklik en moeiteloos. Die briefie en stokkielekker in my boksie was 'n welkome bonus. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply25 Jan 2022, 16:11
Official
Hi Suretha 

Ek is so bly om te hoor dat nog 'n Akademia student gelukkig is met ons diens wat ons verskaf, en ek wou ook net dankie sê vir jou wonderlike terugvoer, ek waardeer dit ongelooflik baie.