1 reviews | Active since May 2016

19 Jan 2022, 19:07

Puik diens!

Hi julle! Baie dankie vir die spoedige reaksie op my bestelling asook die reel van spoedige aflewering deur Dawn Wing koeriers. Hou so aan!

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply20 Jan 2022, 11:38
Official
Hi Werna

Ek wou net baie dankie sê vir die wonderlike terugvoer ek waardeer dit onsettend baie.