T
Thys
1 reviews | Active since Jan 2023
11 Jan 2023, 16:52
Outstanding Service
Die persoon ( Monzené Schulz (Support) behoort n bonus te kry en ek is seker sy is n aanwins vir julle besigheid ek kan myself net indink al die moeilike student en die druk waaronder hulle die tyd van die jaar werk. Dis my eerste jaar as n student op 38 jaar oud en sy het my meer as 1 keer gerus gestel Akademia Dankie Thys
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)