SM
Simonete M

1 reviews | Active since Jan 2023

20 Jan 2023, 12:46

Onverbeterlik!

Wow! Ek is BAIE beïndruk met Wize Books se diens. Ek het verkeerde bestelling geplaas en het binne drie dae my krediet gehad (dit was my fout). Twee ure nadat ek die regte bestelling geplaas het, is my eerste pakkie gestuur en vroeg die volgende oggend afgelewer. Die kliëntediens was onverbeterlik - Anri Harmse het byna onmiddellik my vrae beantwoord en my heeltyd op hoogte gehou van die proses. Baie gerieflike opsie en defnitief die goedkoopste ook - wat 'n bonus! Vreeslik dankie vir jul moeite en liefde wat in die pakkies gesit word!

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply29 May 2023, 12:19
Official
Good day Simonete

I was just going through our reviews and just wanted to take a moment to say thank you for the kind words and that you took the time to write a review.

Best regards,