MS
Monique S

1 reviews | Active since Feb 2022

08 Feb 2022, 17:47

My Wize Books Ondervinding

My Wize Books ondervinding was goed. Konstant terugvoer oor die aflewering van my boeke is baie waardeer. Die boodskappie wat ek ontvang in my pakkie is wonderlik. Ek studeer by Akademia en Wize Books het alklaar op die webwerf my handboeklys uiteengesit wat die proses meer gerieflik gemaak het . Dankie.

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply29 Mar 2022, 13:53
Official
Good day Monique

It might be a bit late, but I still just wanted to say thank you very much for the kind review.