WDTd
Wilmarie Du Toit dutoitwilmarie
1 reviews | Active since Feb 2023
07 Feb 2023, 11:24
Goeie diens!
Ek studeer tans by Akademia en het my boeke deur Wize Books aan gekoop. Ek is baie tevrede met die diens en voel dat dit baie goed was. Die span is baie hulpvaardig en die aflewering was baie spoedig. Baie dankie vir die uitstekende diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)