KB
Kristin B
1 reviews | Active since Jan 2023
18 Jan 2023, 15:26
Die beste diens nog
Ek het Vrydag my boeke by hulle bestel en dit was gister ( Dinsdag by my afgelewer ) Uitstekende diens en uitstekene kwaliteit boeke en kommunikasie Dankie Wize books Julle was great
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)