TF
Timoné Fourie

1 reviews | Active since Feb 2023

07 Feb 2023, 11:43

Boeke

Goeie dag, Baie dankie vir my boeke ek is heel beïndruk. Die diens was vinnig, ek het my boeke gister al gekry en die geskatte aflewweringsdatum was einklik eers vandag. Ek studeer tans by Akademia. Ek doen ń hoër sertifikaat in Rekeningkunde Baie dankie. Lekker dag.

0
Replies (0)