TL
Tania L
1 reviews | Active since Oct 2012
13 Jan 2022, 16:45
Bestelling van handboeke
Baie dankie dat julle die bestelling vir my handboeke so maklik gemaak het. Die boeke se pryse was ook baie goed in vergelyking met ander boekhandelaars. Dan net ook: die aflewering was vinnig en die dame van Dawn Wing was baie vriendelik en professioneel. En baie dankie vir die briefie en bederfie in die boks! Dis oulik van julle gewees!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Wize Books's replyOfficial
13 Jan 2022, 16:53Hi Tania
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit ongelooflik baie om te hoor hoe dinge goed verloop met ons kliënte se bestellings en aflewerings.

Wize Books's reply13 Jan 2022, 16:53
Official
Hi Tania