FJvRf
Franco Janse van Rensburg francojvrhw

1 reviews | Active since Jan 2022

13 Jan 2022, 16:47

Beste diens wat ek in 'n lang tyd ontvang het.

Het Maandag my boeke bestel en Woensdag middag was dit aan my afgelewer. Die hele ervaring van begin got einde was uitstekend, die suigstokkies wat saam met die boeke gekom het was 'n welkome bonus. 10/10, sal defenitief weer van Wize books gebruik maak.

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply13 Jan 2022, 16:54
Official
Hi Franco

Ek wou net baie dankie sê vir jou terugvoer, die suigstokkie is ook altyd 'n wenner, gaan nie gou op hou met dit nie. Hoop om jou weer te sien boeke by ons bestel.