SP
Stephan P
1 reviews | Active since Jan 2022
12 Jan 2023, 20:26
BESTE DIENS EN GEHALTE !!!!!
Baie dankie vir die puik diens. Bestellings is maklik, vinnig en die boeke word in 'n baie goeie gehalte afgelewer. Ek stap nou al 'n pad saam met julle vir die afgelope 3 jaar en ek is baie tevrede met julle. Ek beveel jul altyd aan vir ander studente. Weereens baie dankie en ek sien jul weer volgende jaar vir die volgende sarsie boeke 😉
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)