SU
Sabine U

1 reviews | Active since Jan 2023

13 Jan 2023, 21:33

Best service I ever got from a book shop

Goeie dag,

Ek het 'n epos ontvang om terugvoering te gee oor jul diens. Ek het geen klagtes, jul diens was flink, vinnig en regtig merkwaardig! Ek het al my boeke gekry behalwe die een wat regoor Suid Afrika nog nie beskikbaar is nie. My studentekaart lyk fantasties! Ek sal definitief weer van jul diens gebruik maak. Waarde vir geld, vriendelikheid en puik diens! 5 Ster, Dankie!

0
Replies (0)