FF
Fikile F

1 reviews | Active since Feb 2022

04 Feb 2022, 17:00

Baie goeie diens

Ek het my boeke ontvang wag nog net vir een die diens was vir my uitsteken Hou so aan met die goeie werk Dankie Baie Wize Books

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply29 Mar 2022, 13:50
Official
Goeie dag Fikile

Dit is nou dalk bietjie laat, maar ek wou net dankie sê vir die goeie terugvoer dit word baie waardeer.