NB
Niena B
1 reviews | Active since Jan 2023
12 Jan 2023, 20:10
Akademia boeke bestelling
Goeie dag Wize books se diens was ongelooflik baie goed en het dadelik my e-posse geantwoord as ek 'n vraag gehad het. Die koriers was baie vriendelik en het ook uitstekende diens gelewer. Wat vir my ook baie uitgestaan het, is in watter goeie kondisie my bestselling is. Ek is eerlikwaar ongelooflik baie gelukkig!!! Vriendelike groete Anine
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)