NM
Nellie M

1 reviews | Active since Feb 2018

27 Feb 2018, 11:09

ROSIES BUFFET "SPECIAL" SWAKSTE IN BLOEMFONTEIN EN MORS VAN TYD EN GELD

Gister 'n sms ontvang van Rosies Restaurant om hul "famous buffet" teen 'n spesiale prys te kom nuttig. Besprekings is noodsaaklik maar na vele oproepe geen antwoord gekry. Self daar aangekom. Wat 'n teleurstelling!!! Die gaste staan in rye om kos te skep. Die slaai (as jy dit slaaistafel kan noem) dien as voorgereg. 3 Bakke wat so te se leeg is. 'n ry van mense wat wag om stirfry te kry wat ek glo hulle seker nou nog wag! A nee wat. Ek het die F & B bestuurders ges***el want kon hom nie op die vloer kry nie. Hy was nie daar nie. Dit laat veel te wens oor. Vergeet maar van die sms met specials van Rosies. Dit totaal, geheel en al n mors van tyd en geld.

0
Replies (0)