Wimpy het regtig slegte diens
2020 /12/17 Vanoggend 11:00 het ons besluit om middagete by Wimpy by President Hyper te gaan eet en het n slegte tyd gehad met diens Het die Bestuurder geroep om te vra om weer ons tafel te kom skoonmaak na die kelnerin dit half skoon gemaak het.Die kelnerin was ongeskik heel pad tydens die ete.Dis Karamel Milkshake was sleg toe die kelnerin die kos bring het sy chips uit die bord uit laat val en nie eers ń poging aangewend om dit op te tel nie.My Man het ń ultimate meat bestel die hoender was rou en die vleis wat medium moes wees kon jy iemand doodslaan mee.Toe ek die bestuurder in kennis stel was sy antw ek moes hom vroeër in kennis stel en my vertel ek moet hom verskoon hy's besig.As julle wil bel,bel my Man *** ek werk in die dag.Hopelik doen julle meer oor die saak as die bestuurder bietjie meer as R500 te spandeer op ń ete wat sleg was van die begin af is teleurstellend.
