EL
Estelle L
1 reviews | Active since Apr 2019
29 Dec 2022, 10:26
Wimpy Engin Garage Colesberg
Wimpy Engin Garage Colesberg Die vroue waiters staan en doen niks nie. Die kombuis is so stadig hul kan nie die massa vakansie gangers hanteer nie.
Wil graag BAIE DANKIE sê AAN DARRYL DIE WAITER VIR SY PUIK DIENS. Die drinkgoed vat lank toe het hy ingespring om ons drinkgoed te maak en bring. Toe kosse na 'n uur klaar is vra hy onverskoning.
Bestuur moet regtig iets doen aan personeel wat net rondstaan en kry meer hulp in die kombuis.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)