YL
Yolandi L

1 reviews | Active since Oct 2019

06 Oct 2019, 08:43

Wimpy Brits Mall

06/10/ 2019 Besoek aan Wimpy Brits Mall.

Algemene indruk van Tafels vuil , soutpot baie vuil,sowel as tamatie sous en Mostert bottels vetterig , Nie baie goeie indruk nie en mens wonder wat aangaan in die kombuis waar jy nie kan sien nie . Bad experience

0
Replies (0)