1 reviews | Active since Apr 2018
Ons het daar gaan ontbyt en ek het 'n omelette bestel die omelette het velle kaas ingehad wat uiters jiggie was en die eier was so droog dat ek gewurg het daaraan dit was regtig nie aangenaam nie het nog nooit so 'n ondervinding gehad by wimpy nie baie teleurgesteld