MM
Mary-Anne Makgoka

1 reviews | Active since Jan 2024

19 Apr 2025, 18:56

GOEIE DIENS - GOEIE MENSE

Wilropark Motors help my altyd met my Motor, al vir 6 jaar nou. Hulle is die beste, en die personeel is so hulpvaarrdig en vriendlik. Dis altyd n plesier om saam hulle te werk. Hulle is betroubaar en sal hulle sterk aanbeveel.

0
Replies (0)