JJ
Jan J

1 reviews | Active since Aug 2025

07 Aug 2025, 15:58

Willowcrest motors

Het kar gekoop en Donavan het my gehelp. Die beste diens wat ek nog ooit gekry het. Dankie Donavan jy was gr8 en baie hulpvaardig

0
Replies (1)
Willow Crest Motors
Willow Crest Motors's reply07 Aug 2025, 17:31
Official
Liewe Jan

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.