PT
Paul T
1 reviews | Active since Aug 2013
22 Sept 2021, 08:25
Geen dienste... Plus baie verskoonings... Bly net weg!
Passop vir die man, belowe hy sal die werk doen, word betaal en die werk staan nogsteeds... Bel en word verskoonings gegee... Phalaborwa limpopo... Plek se naam willem pompe... Passop mense van julle weet beter... Bly weg.. VER WEG!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)