AB
Alta B

1 reviews | Active since Sept 2021

04 Nov 2021, 07:58

WIKKIES POMPE QUEENSWOOD

Wikkie, eienaar van Wikkies Pompe in Queenswood Pretoria, het Dinsdag middag 2 Nov na 17:00 my visdam kom leegmaak en al die visse gevang met die hulp van Yolanda en haar dogter. Ek is al jare lank 'n klient van Wikkies Pompe met my visdam pompe en benodighede asook met die swembad pomp en benodighede. Wikkie het uit sy pad gegaan om my te help. Wikkie, jy is regtig een van die mees behulpsame mense wat ek nog ontmoet het. Baie dankie vir jare se goeie en voortreflike diens. Waardeer jou puik diens, Alta de Beer.

0
Replies (0)