AO
Adolph O
1 reviews | Active since Nov 2017
17 Apr 2024, 09:01
Duisend dankies Wikkie vir jou en jou werkers se professionele diens.
Dankie Wikkies Pompe dat julle ons gehelp het toe ons munisipale water vir dae lank afgesny was. Wikkie het persoonlik na ons perseel uitgekom en van twee Asblikke ʼn tydelike oplossing praktiseer en aan die Boorgat gekoppel sodat ons Toilette kon werk en ons Huisgesin kon Bad. Duisend dankies Wikkie vir jou en jou werkers se professionele diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)