MVDM
Milanie Van Der Merwe
1 reviews | Active since Feb 2016
10 Feb 2023, 13:43
Wiggly Pets Labrador puppy
Ons het n 6 weke oue Labrador puppy gekoop by Wiggly pets die 22ste Januarie 2023. Wat n ongelooflike diens en behulpsaamheid.Natalie het alles gereel tot die vlug vanaf JHB tot Kaapstad . Haar diens was ongelooflik. Ons het alle inligting ontvang om vir die kleine Daisy te sorg asook die regte kos te gee. Daisy die Labrador puppy is alles en nog Meer. Sy was gesond lewenslustig en so goed versorg. Ek Sal Wiggly Pets aanbeveel by almal wat n diertjie wil koop. Puik diens en hoogstaande kwaliteit van die diere. Dankie Natalie en jou span by Wiggly Pets ons maak weer van julle proffesionele diens gebruik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MVDM
Milanie Van Der Merwe's updateReviewer Update
10 Feb 2023, 13:47Regstelling Daisy was 8 weke oud. Ons operate Labrador princess puppy
MVDM
Milanie Van Der Merwe's update10 Feb 2023, 13:47
Reviewer Update
Regstelling Daisy was 8 weke oud. Ons operate Labrador princess puppy
