MVDM
Milanie Van Der Merwe

1 reviews | Active since Feb 2016

14 Feb 2023, 15:17

Wiggly Pets

Ongelooflike diens gekry by Wiggly Pets met die aankope van ons opreggeteelde Labrador puppy van 8 weke oud. Ons hondjie was in goeie kondisie toe ons haar op Kaapstad se lughawe gaan haal.

Dankie vir die ekstra myl wat julle saam met ons gestap het.

0
Replies (0)