SM
Sunette M

1 reviews | Active since Jun 2021

30 Jun 2021, 09:57

Ondeerlike diens!

Hierdie mense is nie eerlik nie - het al in April 2021 bestel, maar nog geen reaksie ontvang........geen nuus oor aflewering of geld terugbetaal! Dit is baie hartseer dat daar sulke oneerlike mense is!!! Sal definitief nie weer by hulle bestel nie!

0
Replies (0)