RS
Rachelle S
1 reviews | Active since Jun 2018
18 Jun 2021, 08:31
Net verskoonings elke keer gatvol
Goeie dag,
Die is my geaard te doen nie maar het my punt bereik my ma het vir my kind al in February goed bestel en ons trek al middel junie elke keer is daar verskoonings en is nou plain weg gatvol. My kind gaan nie eers meer klere pas teen die spoed wat hier kom nie. Ek baie terleurgstel in die diens wat mens ontvang sy dit as geskenk gekoop maar die geleentheid is al verby. Hoe gaan ons te werk met die? Sal jy asb my ma refund 480 is bloed geld nie kleingeld nie. Almal kry swaar in die tyd. Ek wag vir spoedige terugvoer en oplossing. Voorbaat dank.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)