DN
Danel N
1 reviews | Active since Feb 2021
23 Feb 2021, 18:33
Karli is die beste! Dankie
Wiegenkind is net die BESTE!!!!!! DANKIE DANKIE Karli vir my mooi pakkie wat ek ontvang het, en die materiaal is soooo nice!! Kani wag om my reënboogbaba te dress nie!!! Goeie diens!! Kan oki wag vir my ander pakkies nie, jipppeeeee!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)