aA
ameliapre A

1 reviews | Active since Apr 2017

12 Dec 2019, 11:49

Wirlpool maak my kop Spin omrede die waqsmajien nie hou nie

Goeie dag Wirlpool ons het in 2017 in wasmasjien gekoop by Makro die 2 de keer en nog steeds het die wasmasjien ons in die steek gelaat .Die model nr SWTW480042 TOP LOADER dit is so erg want Wirlpool was die beste op die mark ons het al klaar reds oor die R 3000 uit gegee op die reg maak van die masjien hy maak eenvoudig nie sy siklus klaar nie na die parte vervang is is die deksels masjien nog steeds nie reg nie wil sommer huil want die masjien kos baie geld ek kan nie elke 2 jaar n nuwe was masjien bekostig nie ek is n pesioenariss en Wirlpool se masjiene is veronderstel om jare en jare tehou ,wat is die volgende stap laat my weet asb

0
Replies (0)