1 reviews | Active since Feb 2017
SWAK UITERS SWAK

Ek het by Tafelberg Meubels in Cape Gate n skottelgoedwasser gekoop, die item is paar mnde oud en werk nie reg nie. En mos soos alle itmes het dit n waarborg nie waar nie.... die masjien is nie eens n jr oud nie. Maar Tafelberg verwys die probleem na Whirlpool. Whirlpool stle mense aan (kamstige mense wat hul voordoen as tegnikuste) wat moet uitkom. Dit gebeur nooit!! Die probleem is al deur gegee 04/01/2017 ons trek noual by 10/02/2017.

Die mense of tegnikuste wat aangestel is om te kom kyk het net eenvoudig nooit opgedaga nie, na lang baklei daag hul n week terug op vir die eerste vanaf 04/01/2017. Hul antwoord : Ons weet nie wat fout is nie, dalk kort die masjien n diens. Nou vra ek, wat de hel !?

Tafelberg probeer die probleem oplos, maar ai ai ai ai, ek moet heeltyd navraag doen en hul warm hou. Hul is ook nie veel gepla oor hierdie probleem nie MAAR was baie vinnig dat ek die item koop.

Nou het ek vanoggend weer gebel vir Tafelberg omdat ek versoek het dat Whirlpool vandag by my uitkom en kom kyk, die item egter nog onder waarborg.

Die dame van Tafelberg bevestig sy kan nog nie met my bevestig het dat dit reg is vir vandag nie omdat sy bang is sy sê hul kom en dan daag hul nie op nie. Watse klient word so behandel en Whirlpool skitter in hul awesigheid !!!!!!!!

DIS DIE PATETIESTE DIENS WAT EK NOG OOIT IN MY HELE LEWE ONTVANG HET VAN ENIGE IEMAND.

N ander vers****** sou al lankal hul naam probeer red het en die skottlegoedwasser omgeruik het.....