JK
Jo-Lani Kuhn

1 reviews | Active since Jan 2026

12 Jan 2026, 20:28

Ek is nuut by aanlyn skool en WFA maar so ver is almal gaaf en die proses is maklik

Ek is nuut by aanlyn skool en WFA maar so ver is almal gaaf en die proses is maklik. Ek sien verskriklik uit om die jaar te begin en al die onderwysers en ander kinders te ontmoet en hulle te leer ken.

0
Replies (0)