1 reviews | Active since Nov 2021
Westvaal motors Secunda
Ek het 2019 n nuwe hyundai creta van westvaal motor gekoop en plus minus n jaar geleden probleem met krapmerke op die stuurwiel gevoel en dit aan hulle geraporteer. Hulle het fotos geneem en blykbaar na die fabriek gestuur waarop hulle meegedeel is dat die waarborg op"trimmings" net een jaar geldig is en volgens fie fabriek is die skade as gevolg van sanitiserings en normale slyttasie. Ek het dit vandag 26Noember 2021 weer met die handellarshoof phillip luwes opgeneem, hy het my meegedeel dat dit iets is wat die stuurwiel gekrap het en dat hy dit nie gaan herstel of vervang soos wat ek vereis het nie.Ek het hom gevra wat sy siening is van wat die stuurwiel so gekrap het, hy kon my egter nie n antwoord gee nie en hy sal nie die stuurwiel vervang nie want dan moet hy dit betaal en dit gaan ongeveer R7000 kos
