JR
Jaco R

1 reviews | Active since Jul 2016

20 Sept 2019, 09:23

Gost personel

Julle diens en behulpsaamheid is uiters swak. Julle personeel hang daar rond soos spoke wat baie duidelik teen hul wil daar is. Julle laat my dink aan die ou bouvallige Simpson Motors! Gaan na NTT Isuzu Tzaneen dan sien julle wat is topgehalte diens! Maar Westvaal Menlyn Isuzu sien my nooit weet nie!

0
Replies (0)