JC
Jehane C

1 reviews | Active since Sept 2018

19 Sept 2018, 09:04

Terugvoer op Mev Reinecke se klagte

Ek as Handelaarshoof het ek Mev Reinecke self terug ges***el en probeer om probleem optelos. Elke klient word selfde behandel. As jy in die oggend voertuig inbring en jy is agtste in die tou gaan jy ongelukkig eers dan agtste gehelp kan word wat ook regverdig is teenoor alle kliente. Toe Mev ons daarna gevra het om u tegaan aflaai by werk het ons gese dat die drywer klaar gery het en u moet net wag tot hy terugkom dan kan hy u ook gaan aflaai. Mev se reaksie daarop was dat jy nie kan wag nie en u het toe self ander plan gemaak. In Maart maand was u voertuig ook hier vir n problem wat ons uitsorteer het en ek het ook spesiaal iemand laat laat werk sodat u voertuig gewas ook kan word. Ons as handelaar lewer n goeie diens en gaan uit ons pad om elke klient gelukkig tehou sover MOONTLIK. Soos ek oor telefoon gese het is dat u self met my kan praat in toekoms as daar enige moelikheid is en dit sal hanteer word.

0
Replies (0)