1 reviews | Active since Sept 2018
Swak hantering van klient se ontevredenheid met swak diens
Westvaal bestaan uit verskeie takke. Na die hoeveelste swak diens by Lydenburg Westvaal s***el hulle tak hoof my en reken as ek my voertuig net by hulle tak diens en net by hulle besigheid doen sal ek beter diens kry. My voertuig gooi n error kode uit, dit is mos belangrik vir jou as motor eienaar om dadelik daarna te laat kyk ongeag waar jy jou motor gekoop het. Elke klient moet dieselfde behandel word ongeag hoe veel rand waarde hulle daar spandeer. Die tak hoof reken ook dat ek my voertuig net soontoe bring as ek in die nood is, ek is glad nie inbeheer van komponente of rekaars wat probleme gee in my voertuig nie, is dit nie juis in tye van nood soos die wat jy moet kan bewys dat jou kliente diens puik is nie. Hulle woord en daat is twee vers****ende dinge.
