1 reviews | Active since Aug 2015
Baie swak dienste / Groter skade aan my voertuig
Wees gewaarsku teen die garage! My kar is in vir die head overall en nuwe clutch! Johnny die eienaar my gese 2 weke dan sal my kar reg wees! Die man het al die geld up front gesoek! Wat hy gekry het! Ek het net R500 terug gehou en sou hom dit betaal het sodra werk klaar is! Ek is so disappointed in my kar se toestand hy is 'n wrak! Ek het 'n lys van foute op my kar nou. Ek moet nou weer R1600.00 op dok om my kar net mobile temaak dit na ek Johnny R8500 betaal het, Ek is besig met 'n saak deur M.I.O.S.A want die feit dat ek 'n enkel vrou is dink garages hulle kan 'n vrou inloop maar diekeer het hulle tever gegaan ek sal laat geregtigheid hier plaas vind sodat vrouens wat in dieselfde bootjie is as ek meer versigtig is wat dit aan betref. Ek hoop jy sien die complaint oor julle swak dienste Johnny wat julle probeer toesmeer en weg kom met alles, hier gaan dit nie stop nie. My volgende afspraak is met die Northcliff times & Roodepoort record en al ons local news papers. So as jy dink jy kan die vrou in doen moet jy nou twee keer dink want dit gaan nooit weer gebeur nie
