MR
MC R

1 reviews | Active since Nov 2019

02 Nov 2020, 12:04

Swak produkte

Ek het onlangs 48 rolle "Soft Kitten" Toilet papier by West Pack gekoop. Dit is ongetwyfeld die swakste kwaliteit toilet papier wat ek nog ooit gesien het. Meeste velletjies is stukkend met stukkende velletjies tussen in. Alhoewel ek oor die algemeen tevrede is met ander produkte sal ek nooit weer toilet papier by hulle koop nie.

0
Replies (0)