1 reviews | Active since Jan 2012
BEESTONG MET SWART HARE GEVACUME SEAL. . .
Ok so ons almal weet dat kos wat geseel tekoop is by die ****huis veronderstel is om skoon en netjies te wees,wel so kom dit nou dat ek vrydag die 19de Julie gaan om my maandlikse vleis te koop(LET WEL EK WAS GROOT GEMAAK DAT ONS GESIN ALTYD ONS VLEIS NET DAAR KOOP EN ONS BAIE GEREELDE EN GETROUE KLIENTE IS). . .en ek koop als wat ek nodig het asook die bees tong lyk vir my regtig lekker en besluit toe om so doende een te vat teen my bittere spyt kom ek by die huis en merk op dat daar 2 swart hare saam die beestong gevacume seal is...IS SO AFGESIT AGV DIT DAT EK TWYFEL OF EK WEER MY VOETE IN DAAI PLEK SAL SIT ASOOK NOGIE EERS GEPRAAT VAN MY FAMILIE NIE...EKT DIE BEESTONG NET SO INI DEEPFREEZ GESIT OM TE HOOR WAT DIE ****HUIS TE SE HET OF HOE ONS DIE GAAN REGSTEL!!!EK MEEN WAT HET GEWORD VAN SKOONHEID EN HAARNETTE ASOOK EK RY AL DIE PAD VANUIT GREENHILLS VIR DIT>????NEE RERIGWAAR!!!!
