RJ
Robyn J
1 reviews | Active since Jan 2025
27 Jan 2025, 09:59
Werkie Werk!
Werkie is uitstekend!!
Werkie help jou so mooi deur hulle werwingsproses. Hulle is altyd bereid om te help en het baie hoë standaarde, wat ek love!
Hulle kognitiewe toets was so interessant om te neem en glad nie so moeilik soos almal uitmaak nie, jy kort net 50% om te slaag.
Ek sal definitief vir Werkie aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Werkie's replyOfficial
28 Jan 2025, 13:32Baie dankie vir die positiewe terugvoer Robyn.
Werkie's reply28 Jan 2025, 13:32
Official
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Robyn.
