CL
Chantelle L
1 reviews | Active since Jan 2025
28 Jan 2025, 13:20
Werkie - Uitstekende diens
Werkie is 'n uitstekende maatskappy. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Kommunikasie was doeltreffend en die personeel is baie behulpsaam. Uiterse waardering om met 'n Afrikaanse maatskappy te kon werk wat sulke goeie diens lewer. Dankie Werkie dat julle my gehelp het 'n werk(ie) kry
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Werkie's replyOfficial
18 Feb 2025, 09:30 Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat jy ons diens waardeer. Ons is trots daarop om Afrikaans te dien en ons kliënte op ’n doeltreffende en behulpsame manier te ondersteun.
Werkie's reply18 Feb 2025, 09:30
Official
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat jy ons diens waardeer. Ons is trots daarop om Afrikaans te dien en ons kliënte op ’n doeltreffende en behulpsame manier te ondersteun.
