DvdM
Dirk van der Merwe

1 reviews | Active since Apr 2021

31 Jul 2025, 13:09

Werkie gee nie op om mense te help nie

Ek wil net vir Werkie uit my hart bedank vor uitstekende diens wat gelewer was en die bystand wat hulle my gegee het gedurende my werk soek sessie. Chané, Chantelle, Raven, Cleané en Celeste julle is wonderlik. Baie dankie vir nie op gee op mens nie

0
Replies (1)
Werkie
Werkie's reply31 Jul 2025, 13:14
Official
Beste Dirk,

 Baie dankie vir die vriendelike woorde en die positiewe terugvoer! Ons by Werkie waardeer dit opreg dat jy tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Dit is vir ons ‘n groot plesier om jou deur die werksoekproses te ondersteun en om deel van jou reis te wees. 

Ons is bly dat ons in staat was om jou te help en sal altyd aanhou om ons beste te gee om mense te ondersteun. 

As daar enige verdere hulp benodig word, staan ons graag tot jou beskikking. 

Baie geluk met jou nuwe werk! Ons wens vir jou slegs voorspoed toe!

Werkie Groete