LL
Leoni L
1 reviews | Active since Aug 2018
21 Aug 2025, 15:34
Werkie
Baie dankie aan almal by Werkie vir julle uitmuntende bystand, hulp, ondersteuning en raad deur die hele werwing proses. Dit was ’n ee uit ’n miljoen ervaring!
Julle diens is uitstekend!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Werkie's replyOfficial
21 Aug 2025, 16:54Beste Leonie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Dit was 'n absolute plesier om met jou saam te werk deur die hele werwingsproses. Ons is bly om te hoor dat jy ons diens as uitmuntend ervaar het, en ons sal altyd ons bes doen om die beste ondersteuning en hulp te bied.
Ons wens vir jou alle sukses en voorspoed toe!
Werkie groete

Werkie's reply21 Aug 2025, 16:54
Official
Beste Leonie,