CK
Carmalize K

1 reviews | Active since Jan 2025

28 Jan 2025, 13:18

Uitstekende Diens!

Ek het uitmuntende diens van Werkie ontvang! Een van hulle toegewyde werwingspesialiste het my vinnig en professioneel deur hul proses gelei en seker gemaak dat ek heeltyd op hoogte is van wat aangaan. Van die aansoek tot aanstelling was hulle daar om my by elke stap te ondersteun!

0
Replies (1)
Werkie
Werkie's reply18 Feb 2025, 09:27
Official
 Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy uitstekende diens van Werkie ontvang het. Ons werwingspesialiste streef daarna om elke kandidaat professioneel en doeltreffend te ondersteun. Beste wense vir jou nuwe posisie!