SVH
San-Mari Van Heerden

1 reviews | Active since Jan 2025

28 Jan 2025, 11:26

Terugvoer oor Werwingsproses

Ek was persoonlik geplaas deur Werkie. Die toetse het my baie help verstaan as n kandidaat waar my sterkpunte le en my areas van ontwikkeling. Hulle proses is heeltemal anders as ander werwingsagentskappe en ek glo dit verseker dat die regte kandidate by die regte maatskappye geplaas word. Eks baie gelukkig waar ek nou werk en ek kan niks behalwe dankie se vir Werkie nie.

0
Replies (1)
Werkie
Werkie's reply04 Feb 2025, 10:11
Official
Baie dankie San-Mari, vir u mooi resensie. 

Ons is bly dat ons u kon help. Ons sien uit om te sien hoe jy groei in jou nuwe rol.